Jaarboeke

Omgewingsgeskiedenis 224


 
Modulekode OMG 224
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud Beknopte omgewingsgeskiedenis van die Weste, vanaf die omseiling van die suidelike Kaappunt in 1488 n.C. Tot die hede, met spesifieke verwysing na tydgenootlike omgewings in Suidelike Afrika.
Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Argitektuur
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences